Vervoer Vir Knysna Oesterfees 2016 Feesgangers

Vervoer vir Knysna Oesterfees 2016 Feesgangers

Vervoer Vir Knysna Oesterfees 2016 Feesgangers

Vervoer Van George na die Knysna Oesterfees

Die jaarlikse Knysna Oesterfees vind plaas vanaf 1 tot 10 Julie 2016. Soos altyd kan Zeelie Taxis, gebaseer in George, sorg vir al jou vervoer van George na Knysna. Hulle kan feesgangers van die George Lughawe vervoer na Knysna of enige ander bestemming.

Pendeldiens van George na Knysna

Zeelie Taxis kan enkel persone, gesinne en groter groepe te vervoer vanaf George na Knysna. Hulle maak gebruik van verskillende voertuie om jou behoeftes te pas. Zeelie Taxis kan ook fietse en ander sporttoeristing vervoer. Kontak Zeelie Taxis vir jou pendeldiens vir die Knysna Oesterfees 2016.   Vervoer Vir Knysna Oesterfees 2016 Feesgangers