Geskenke, Plastieseware en meer vir die hele Afrika in George

Geskenke, Plastieseware en meer vir die hele Afrika in George

Geskenke, Plastieseware en meer vir die hele Afrika in George

Tydens een van my besoeke aan George verlede week was ek in by Plastics for Africa. ‘n Besoek wat veronderstel was om slegs ‘n paar minute te duur agv die feit dat ons slegs op soek was na ‘n nuwe skottelgoedafdroograk, het skielik verander in ‘n uurlange wandeling deur die rakke. Hierdie interessante winkel met sy groot verskeidenheid produkte bied ‘n reeks items vir Afrika, nes die naam aandui!

Geskenke, Plastieseware en meer vir die hele Afrika in George

Huishoudelikeware en Speelgoed vir Kinders in George

Plastics for Africa in George spog met ‘n produkreeks wat items insluit vir alle ouderdomme, byvoorbeeld huishoudelikeware, plastieseware, strandspeelgoed, kampeertoebehore, kantoor en skool items, asook ‘n groot reeks verpakkingsmateriaal en ‘n verskeidenheid kwaliteit geskenke.

Geskenke, Plastieseware en meer vir die hele Afrika in George

Met ons aankoms was ons vriendelike verwelkom deur behulpsame personeel. Die ontspanne tog profesionele atmosfeer het my dadelik opgeval. Genoeg spasie tussen die winkel rakke het besigting vergemaklik en met hul kwaliteit produkte, sal hulle my beslis weer lok!

Besoek gerus ons webblad vir meer inligting oor Plastics for Africa.

Geskenke, Plastieseware en meer vir die hele Afrika in George